Kuns Vertoner

As mens op Pinterest kyk, sal jy klomp kreatiewe maniere vind om jou kinders se kuns teen die muur te vertoon. Toe my dogter week na week huis toe kom na haar kunsklas met die mooiste prentjies, moes ek ‘n plan maak! 

Ek kies toe ‘n eenvoudige opsie en hier is die eindresultaat voor die metode.

 Edit   

My gawe buurvrou het vir my ‘n pallet gegee. My gawe man het twee hout planke daarvan afgehaal. 

  

Ek het die hout afgeskuur en dit met ‘n lagie ‘wood primer’ geverf. 

  

Die volgende dag, het ek dit met die mooi Posbus Rooi geverf wat ek ons boekrak laas mee geverf het. 

Toe help my kinders my om die hout pennetjies in verkskillende kleure te verf. (Lyk my nie ek het ‘n foto van daardie stap nie.)

My dierbare man het dit nou net teen die muur sekuur. 

 Edit   

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s