Graad 1

Graad 1 saam met Mamma en Kieswetter Klaskamer! 


Na reuse sukses met 2020 se Whatsapp Klub, herhaal ek die inhoud in 2021. Dit gaan die meeste gepas wees vir Graad 1 tuisskool kinders. Maar ek sal dit ook aanbeveel vir kinders met special needs.

Hoekom? 
Want dis prettig en prakties! Janet Kieswetter maak gebruik van al die sintuie om leer lekker te maak! 

Wat kry JY als? 

Maandae: Letter van die Alfabet en Gesegde van die Week
Dinsdae: Wiskunde video (met my dogter wat ‘n konsep op’ n vars en unieke manier verduidelik) of werkkaart of speletjie. 
Woensdae: Hulp met klanke en spelling. ‘n Aktiwiteit of speletjie wat lees aanhits. 

Die kurrikulum is propvol hulpmiddels en wenke om julle Tuisskool Graad 1 jaar super lekker en suksesvol te maak! 



Kom kuier in ons Klaskamer! Die Kieswetter Klaskamer!


Daar is twee betaal opsies:

R99 per maand (Jy kan enige tyd kanseleer)
R1250 Jaar vooruit betaal + Welkom Pakket (spaar R938)

Kliek hier om per maand te betaal.

Subscribe

of om vir die jaar vooruit te betaal @R1250 + Welkom Pakket en (Spaar R938)

Wat is alles in ons Welkom Pakket?

(Alles ten waarde van R1000)

Alphabet box – 100 Engelse spelwoorde met 16 hout blokkies om hulle mee te spel. Janet stuur ook videos waar sy verduidelik hoe om hierdie produk ten volle te benut.

Wiskunde boks – Kwaliteit hout blokkies wat op ‘n stokkie pas sodat kinders somme kan bou. Asoook ‘n pak kaarte met plus, minus, maal en deel somme.
Waldo die Walvis boek – Janet Kieswetter se kinderboek oor Jona en die vis, maar die storie is uit die Walvis se oogpunt!

My Eerste Bybel Doen en Leer Boek – Uitgegee deur die Bybelgenootskap, die boekie het Bybelstories met klanke en prentjies en is ideaal vir grondslagfase se lees en skryf oefening.
My Tweede Bybel Doen en Leer Boek – Dieselfde wonderlike konsep as die eerste boek, maar met nuwe Bybelstories om te lees.

SLEGS 20 Welkom Pakkette beskikbaar!

Pay

Sluit aan vandag nog vir hierdie eksklusiewe whatsapp Klub!