Leer my Skryf

IMG-20200316-WA0011VIDEO – Hoe om jou kind te leer Skryf

Deur Janet Kieswetter

Live op jou foon of rekenaar

VIDEO nou beskikbaar
Koste: R50 
Soos met die Leer my Lees – Webinar, gaan Janet baie praktiese idees deel om die aanleer van skryf prettig te maak!
Janet wil graag mammas help wat hulle kinders self wil help leer skryf! 
Wat jy gaan leer:
* Janet gaan die stappe van skryf verduidelik en tegnieke en idees deel wat voorskoolse kindertjies solank kan oefen.
* Fyn-motoriese oefeninge om die handspiere sterk te maak vir skryf.
* Die Yummy Alfabet!! Smaakvolle, sensoriese idees om die alfabet te leer skryf!
* Voorbeelde van werkkaarte en bronne met skrifoefeninge vir druk- en lopendeskrif.
Die terugvoer van die Leer my Lees Webinar was super positief! 
“Wow Janet, ek het jou webinar so geniet, en so insigewend gevind, baie dankie vir jou!” ~ Christine
“Wow! So insiggewend gewees jou Webinaar. Love love love dit! Voel of n hele nuwe wêreld vir my en familie oopgegaan het met homeschooling. So dankbaar vir mense soos jy wat ons  tools gee om die pad aan te pak wat God vir ons as Ma’s bestem het. Ek was my hele lewe gekant teen homeschool en nou is dit net amazing 🙏 ~Rene
Kom leer lekker saam!

Pay

AS JY SUKSESVOL BETAAL HET, SAL DIE WEBSITE JOU OUTOMATIES NEEM NA DIE REGISTRASIE BLAD TOE NEEM WAAR JY VIR DIE VIDEO KAN KYK.