Leer my Lees

Screenshot_20200211_154609

VIDEO – Hoe om jou kind te leer lees

Deur Janet Kieswetter

Live op jou foon of rekenaar

VIDEO NOU BESKIKBAAR

Janet gaan 7 verskillende beginner leesboekies wys sodat ouers kan sien watses werk die beste vir nuwe lesertjies. Sy gaan ook stap vir stap verduidelik hoe om jou kind te leer lees. Met praktiese wenke, speletjies, lees oefeninge en werkkaarte wat jou kind VOORBEREI om te lees.

Watter vaardighede is nodig vir ‘n kind om te leer lees? Janet gaan hulle oplys en vir jou wys hoe om hulle in te oefen. Dan, hoe kan jy die klankies prettige leer? En wat om te doen as jou kind sukkel.

Die mamma het haar eie 3 kinders leer lees en lees uitdagings met haar oudtse ervaar. Sy gee riglyne en strategieë om sukkelende lesertjies te help!

Kostes: R50

Kliek op die PayNow en sodra die betaling suksesvol deurgegaan het, sal jy outomaties na die VIDEO registrasie blad geneem word, waar jy jou detail kan invul vir die VIDEO.

Pay