Wêreldlande

Wêreldlande WhatsApp Klub

Jaar kurrikulum is gefokus op Aadrykskunde en Kultuur. Ideaal vir ouderdom 6-12
 
Ons gaan deur die wêreld toer, natuurlik in Alfabetiese order, soos ons geniet om te doen sodat die kleinspan in my gesin die letters van die alfabet ook leer! Ek gaan ons 2 weke per land gee. En sommige letters gaan meer as een land hê, soos A vir Argentinië en Albanië! 
 

Wat gaan jy als ontvang per whatsapp?

  • Die land kom altyd saam ‘n skootboek of werkkaart pakket. 
  • Kunsflyt! Ons wys jul hoe om iets te maak uit die land.
    Byvoorbeeld, maak die Jesus standbeeld van Brazil!
  • Audio storie! Ek lees’ n volkstorie vanaf die land uit die pragboeke:
    Kinders van die Wêreld!
  • Bak en brou! Ons gee maklike resep van die land se tradisionele kos.
  • Lied of sport of uitrusting wat by die land pas as ‘n ekstra lekker ding! 

Gepas vir enige laerskool ouderdom want my eie kinders is 13, 10, 7 en 4 jaar oud! 
Kom verken die wêreld saam met ons!

Kom kuier in ons Klaskamer! Die Kieswetter Klaskamer!


Daar is twee betaal opsies:

R99 per maand (Jy kan enige tyd kanseleer)

Subscribe

of om vir die jaar vooruit te betaal @R789 en (Spaar R300)

Pay

Sluit aan vandag nog vir hierdie eksklusiewe whatsapp Klub!