Pret met Wiskunde

IMG-20200513-WA0009Video – Pret met Wiskunde

Deur Janet Kieswetter

Op jou foon of rekenaar

Koste: R50

Daar is klomp wonderlike wiskunde idees daar buite maar waar begin mens?

Janet Kieswetter is nie ‘n wiskunde onnie nie. Net ‘n tuisskool mamma van 5 kinders wat geniet om inligting te deel. Met hierdie Wiskunde Video wil sy ouers opgewonde maak oor wiskunde!

Waaroor gaan sy praat?

Van eerste tree tot eerste tel: Hoe kan ‘n mamma die eerste prettige stappe van die wêreld van syfers aan kleintjies oop maak.

Voorskool speletjies: Hoe liedjies en rympies kleuters voorstel aan tel.

Fondasiefase wiskunde: Idees om die basiese konsepte van wiskunde aan kinders voor te stel en prettig te maak.

Dis hier, op mamma se skoot, waar kleintjies hulle eerste kennismaking met wiskunde maak. Janet help jou om dit ‘n goeie ervaring te maak!

Kom leer lekker saam!
VIDEO op jou foon of rekenaar | Koste: R50

Pay

AS JY SUKSESVOL BETAAL HET, SAL DIE WEBSITE JOU OUTOMATIES NEEM NA DIE VIDEO.
Die terugvoer van die Leer my Lees Webinar was super positief! 
“Wow Janet, ek het jou webinar so geniet, en so insigewend gevind, baie dankie vir jou!” ~ Christine
“Wow! So insiggewend gewees jou Webinaar. Love love love dit! Voel of n hele nuwe wêreld vir my en familie oopgegaan het met homeschooling. So dankbaar vir mense soos jy wat ons  tools gee om die pad aan te pak wat God vir ons as Ma’s bestem het. Ek was my hele lewe gekant teen homeschool en nou is dit net amazing 🙏 ~Rene